101 Inspirasie-Oomblikke (Afrikaans, Paperback)

Lindie Strydom

R182.00

Available on back-order

SKU: 9781431612383 Categories: ,

Description

101 inspirasie-gevulde boodskappe vir ’n saak-maak-lewe.
Soms is dit so moeilik om daardie eerste tree te gee met ’n nuwe uitdaging. En soms is dit nodig om af te skaal en te fokus op die kragtige eenvoud van Jesus en die besef dat Hy genoeg is.

Lindie Strydom deel in 101 inspirasie-oomblikke met lesers die wysheid en inspirasie wat sy in die alledaagse lewe leer. Die klein lesse wat jy leer deur na mense te kyk, in ’n ry te wag, die leë ure in ’n vliegtuig of op die pad om te dink, ’n gesprek met ’n vreemdeling en om van jou tyd te gee. Sy bind hierdie kragtige gedagtes met Skrifverwysings en spoor lesers aan om die lewe te vier en Jesus ’n prioriteit te maak.

Die 101 dagstukke begin elk met ’n kerngedagte om lesers te inspireer en te wys hoe belangrik daardie eerste tree in ’n nuwe rigting is