Site icon Book Hub

Sasol Oorsiglys van Voels in Suider-Afrika (Sagteband, 32 pg)

Al lank ’n gewilde hulpbron, die nuwe, opgedateerde Oorsiglys van Voëls in Suider-Afrika  is nou beskikbaar. Dit bevat ’n lys van al die voëls wat in die streek te sien is, en bied ’n eenvoudige metode om aan te dui waar en wanneer jy hulle waargeneem het. In gerieflike sakformaat bied dit:
Sal verwelkom word deur die streek se voëlkykers wat hulle waarnemings in Afrikaans wil nasien en opteken.
Exit mobile version