Versamelde werke Ingrid Jonker (Hardeband)

Ingrid Jonker is op 19 September 1933 op Douglas in die Noord-Kaap gebore. Haar ma is dood toe sy nog klein was, en sy moes as kind ‘n paar keer rondtrek. Haar pa, Abraham H Jonker was ‘n Nasionale Party-politikus en hulle het nie goed oor die weg gekom nie. Sy het aan Wynberg Meisieskool gematrikuleer en het daarna by boekwinkels, uitgewers en drukkerye gewerk. Haar debuutbundel, Ontvlugting, verskyn in 1956, en sy ontvang in 1964 die APB-prys vir haar tweede bundel, Rook en Oker.

R315.00

Available on back-order

SKU: 9780798147316 Category:

Description