Voetspore in Suid-Afrika: ‘n Reisgids

In 2019 het die Voetsporemanne hulle dertiende ekspedisie aangepak.

Johan Badenhorst

R295.00

Available on back-order

SKU: 9781485311515 Categories: , ,

Description

In 2019 het die Voetsporemanne hulle dertiende ekspedisie aangepak. Hierdie keer het hulle hul paspoorte by die huis gelos en net in Suid-Afrika gereis. Hulle het begin in die Kalahari en daarvandaan ‘n draai gemaak in die Richtersveld, Namakwaland, Tankwa-Karoo, Klein-Karoo, Baviaanskloof, die Wildekus, suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal, om eSwatini, in die Wolkberge, die Limpopovallei en terug na die Kalahari. Benewens pragtige foto’s van die mooiste dele van ons land bevat hierdie reisgids ook:
• Name en telefoonnommers van gidse in elke streek
• 4×4-roetes
• Akkommodasiebesonderhede
• ‘n Paklys
• Afstande tussen dorpe
• Inligting oor beskikbaarheid van vulstasies en gesondheidsorg
• Wetenswaardighede