Site icon Book Hub

Vyf-en-Veertig skemeraandsange

Vyf-en-Veertig skemeraandsange

n Nuwe digbundel deur een van Afrikaans se heel grootste digters is altyd ‘n gebeurtenis, en vyf-en-veertig skemeraandsange is ‘n besonderse toevoeging tot die merkwaardige oeuvre van hierdie meesterdigter. In sy jongste bundel kom die leser weer eens onder die indruk van Breyten Breytenbach se verbluffende hantering van beelde, vind ons weer eens die belangrikste motiewe in sy werk die magiese spel met die taal en die woord self, die dans, liefde, verganklikheid.

Exit mobile version