NV: Jy Kan God Vertrou – 90 Oordenkings Van Hoop (Groot druk, Sagteband) Nina Smit

Nina Smit se jongste boek bied 90 splinternuwe dagstukkies wat lesers sal aanmoedig om God met hulle hele hart te vertrou.
Wanneer dit voel of elke dag vol uitdagings is en jy wonder hoe jy jou omstandighede te bowe gaan kom, bied Nina Smit nuwe hoop in hierdie 90 nuwe dagstukkies wat jou sal herinner dat jy in enige situasie op jou Vader kan vertrou. Hy is die Een wat jou sal ophef uit ‘n donker gemoed, sal inspireer en weer hoop sal gee vir die toekoms. Dit maak nie saak wat jy as ‘n ma, eggenoot, ouma of sakevrou in die gesig staar nie, met God by jou is daar altyd hoop. Jy kan Hom vertrou om jou te help om die hindernisse op jou pad te oorkom. Neem ‘n paar minute in die oggend of saans voordat jy gaan slaap om tot rus te kom en weer jou liefdesband met die Here te versterk. Jy kán God vertrou is perfek vir jou stiltetyd (of enige ander tyd van die dag!) om jou aan God se oneindige liefde en betroubaarheid te herinner.

Nina Smit

R170.00

Available on back-order

SKU: 9781415341674 Categories: , , ,

Description