Site icon Book Hub

NLV Uitreikbybel Groen Blare (Sagteband)

Die NLV Uitreikbybel is ideaal om te gebruik vir uitreik-aksies en evangelisasie. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal dit ʼn waardevolle geskenk wees.

• Verhelderende voetnote
• 8 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg

Exit mobile version