KRAG VAN VOLHARDING DIE

Jy het die keuse om nie toe te gee en moed op te gee nie! Ons raak almal van tyd tot tyd moedeloos – die vyand sorg daarvoor. Maar volgens Joyce Meyer is dit juis die tyd om te besef waar daardie gedagtes vandaan kom en dit te verwerp. Ongeag watter struikelblokke jy ook al op jou pad tekom, jy het die keuse om nie toe te gee en moed op te gee nie! Hierdie 48 kort maar kragtige oordenkings fokus op ses areas wat jou sal help om jouself beter te verstaan en te ontdek hoe jy met God se krag kan volhard en in oorwinning kan leef. Die boek is klein genoeg om in jou handsak of aktetas te pas, en die dagstukkies is kort genoeg om iewers in jou besige program te lees.

R99.96

Available on back-order

Category:

Description