Ware Noord, reeks 1 (Afrikaans, Paperback, 176 pg) Elsa Winckler

Die noodlot het ander planne vir die twee van hulle … Evan Vos is jonk, speel rugby vir die universiteit se eerstespan en het altyd ‘n meisie aan die arm. Die lewe is ‘n lied. Tot die dag wat sy hart uit sy binneste geruk word. Al wat oorbly, is die intense skuldgevoel, die woede. Vir Evan word die oorblyfsels van die ineengetuimelde Metodiste-kerk in Somerset-Wes tekenend van sy eie omstandighede. Drie jaar later speel hy vir die Springbokke. Wanneer hy op die krukkelys beland weens ‘n besering vra sy pa hom om by sy konstruksiefirma as projekleier op te tree vir die herstel van ‘n kerk. Op die perseel van die ou Metodiste-kerkie ontmoet hy vir Anya Breedt, die argitek met die hemelhoë hakke. Hulle is dadelik aangetrokke tot mekaar, maar Anya is ná haar mislukte verhouding versigtig vir verhoudings. En Evan weet: Met sy bagasie kan hy niemand naby hom toelaat nie, nie voordat hy leer vergewe nie. Teen die agtergrond van die werklike gebeure rakende die ineenstorting van die Metodistekerk in Somerset-Wes, word Christenskap en liefde tussen jong mense pragtig verbeeld.

Elsa Winckler

R190.00

Available on back-order

SKU: 9780639605111 Categories: , ,

Description