101 Gebede Vir Vroue – Geskenkboek (Hardeband, 128 pg) Joanna Teigen

Size : 120 mm x 180 mm x 14mm. Kragtige gebede om jou te seen en te inspireer. Lees meer hieronder.

Joanna Teigen

R99.00

Available on back-order

Description

Dit is soms moeilik om die regte woorde te kry wanneer jy bid. In 101 gebede vir vroue bied Joanna Teigen vir vroue nuwe inspirasie vir hulle gesprekke met God. Met gebede oor onderwerpe soos krag te midde van seerkry, geduld, tevredenheid, gebroke vriendskappe en bid vir geliefdes sal jy vir seker ’n gebed vind vir jou situasie.
Hierdie gebede sal jou help om God se stem te hoor en sy getroue leiding te ervaar in elke situasie.