Sale!

20 projekte Piouter-juwele (Afrikaans, Paperback)

Sandy Griffiths deel eietydse, oorspronklike idees vir ‘n verskeidenheid piouter-juwele. Daar is oorbelle, armbande, borsspelde en hangers te kies en te keur. Maak hulle vir jouself of as ‘n seer gewaardeerde geskenk. 20 projekte, meestal met foto’s van variasies; diagramme vir al die ontwerpe ingesluit; maklik om te maak, steeds stylvol en elegant.

Sandy Griffiths

R95.00 R59.00

1 in stock

Description