Sale!

Dan sien ons mekaar (Sagteband, 256 pg, Populêre Sielkunde) James Scott

“Die leser is in die teenwoordigheid van ‘n sensitiewe indiwidu wat bly glo dat die mensdom inherent goed is, wat sy lewe met oorgawe en weerloosheid leef, nederig en met ‘n fyn humorsin” – Deborah Steinmar.  James Scott is ‘n kliniese sielkundige: Hy sien mense en word deur hulle gesien. Die woorde “Dan sien ons mekaar” is die eerste keer geuiter deur die spesialis wat sy kornea-oorplantings behartig het. Dan sien ons mekaar is ‘n versameling eg menslike stories oor die lief en leed op James se persoonlike lewensreis; en dié van sy kliënte van die afgelope dertig jaar. Dit is ‘n eerlike blik op hoe terapeut en kliënt mekaar se lewens raak.

James Scott

R310.00

1 in stock

Description

James Scott is ‘n kliniese sielkundige: Hy sien mense en word deur hulle gesien. Die woorde “Dan sien ons mekaar” is die eerste keer geuiter deur die spesialis wat sy kornea-oorplantings behartig het. Dan sien ons mekaar is ‘n versameling eg menslike stories oor die lief en leed op James se persoonlike lewensreis; en dié van sy kliënte van die afgelope dertig jaar. Dit is ‘n eerlike blik op hoe terapeut en kliënt mekaar se lewens raak.