Die Ickabog (Sagteband, 240 pg) (Kinders – Ouderdomsgroep 9+) J.K. Rowling Vertaler: Kobus Geldenhuys

Die Afrikaanse vertaling van J.K. Rowling se oorspronklike sprokiesverhaal. Sien hieronder vir meer …

J.K. Rowling Vertaler: Kobus Geldenhuys

R190.00

Available on back-order

SKU: 9780639604084 Categories: ,

Description

Die Ickabog speel in die mitiese land Kornoekopië af. Die land word regeer deur Koning Fred die Vreeslose. Die Ickabog is ‘n legendariese monster wat glo in die vleie in die noorde van die land bly. ‘n Skaapwagter gaan smeek egter vir Koning Fred om van die Ickabog ontslae te raak. Die Koning besef dit is ‘n gulde geleentheid om homself te bewys. Maar die missie verloop nie volgens plan nie en die koning moet terugkeer na Chouxville, sy woonstad. Hy word oortuig om eerder ‘n taakspan saam te stel wat die monster sal vang. Die inwoners van die stad leef in vrees vir die Ickabog. Maar is dit ‘n monster wat regtig gevrees moet word?