Die klein boek van grappige gewoontes (Sagteband, 24 pg, ouderdom 7+) Fanie Viljoen Illustreerder: Fanie Viljoen

Klein boekies, maar hope pret!
Het jy geweet …
• sonsondergange op Mars is blou?
• daar is ‘n sebra met kolle in plaas van strepe?
• dat aliens dalk regtig bestaan?
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

Fanie Viljoen

R45.00

Available on back-order

SKU: 9780639602608 Categories: , , ,

Description