Die Meisie Op Die Dak (Afrikaans, Paperback, Herdruk, 120 pg, 13+) Cecilia Steyn

Estelle is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo.

Cecilia Steyn

R200.00

Available on back-order

SKU: 9780799377248 Categories: , , ,

Description