Sale!

Die storie van sterre en planete (Sagteband, 104 pg, Kinders) Louie Stowell, Peter Allen; Vertaling deur Amelia de Vaal

Wanneer ’n mens na die naghemel opkyk, sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte – van enorme brandende sterre tot piepklein stofvlekkies. Hierdie boek verken die geheimenisse van sterre en planete en ontsluit die raaisels van astronomie: die wetenskap van die buitenste ruimte.

Louie Stowell, Peter Allen

R161.00

Out of stock

Description