Die Wilde Wêreld van Afrika: ’n safari-gids vir jong verkenners (Sagteband, 64 pg, ouderdom 8-12 jaar) OWEN HENDRY

Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit ’n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto’s van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite. ’n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet – by die huis of in die wildtuin.

Kleurryke, interessante boek vir ouderdom 8-12; Treffende foto’s en illustrasies van Africa se diverse natuurlewe; Propvol prettige feite en aktiwiteite; Perfek vir ‘n toer in die wildtuin.

Owen Hendry is ‘n redakteur, opvoeder en skrywer van verskeie hoogaangeskrewe skoolhandboeke. Hy is ook ‘n ervare navorser en materiaalontwikkelaar, en het ‘n groot belangstelling in natuurbewaring. Hy is gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika.

Also available in English, click here to view: https://bookhubpress.com/new-releases/childrens-book-new-releases/the-world-of-african-wildlife-a-safari-guide-for-young-explorers-paperback-owen-hendry/

OWEN HENDRY

R180.00

Available on back-order

SKU: 9781775848073 Categories: , , , ,

Description