Sale!

Dieper As Die Bloed (Afrikaans, Sagteband, 302 pg) Peet Venter

Peet Venter

Original price was: R280.00.Current price is: R140.00.

Available on back-order

Description

Thys Krige se dryfveer is die onopgeloste moord op sy pa. Die enigste leidraad wat hy het is iemand wat hy daardie aand vlugtig naby die toneel gesien het, en die woorde wat die man vir hom gesê het: ‘Kyk dieper as die bloed.’