Sale!

Dierestories, Boek 4 (Sagteband, 92 pg, Kinderfiksie, Ouderdomsgroep 10-15) G.R. von Wielligh, Illustrated by Dale Blankenaar

Die vierde boek in G.R. von Wielligh se klassieke versameling eg-Suid-Afrikaanse dierestories. In Dierestories 4 vang Jakkals en Wolf saam vis en hulle bou saam ‘n huis. Ons leer Jakkals en Wolf se seuns ken. Jakkals moet Leeu se siek kind dokter en ons hoor van die kaskenades van Bobbejaan en Erdvark.

G.R. von Wielligh, Illustrated by Dale Blankenaar

R89.00

1 in stock

Description

Die vierde boek in G.R. von Wielligh se klassieke versameling eg-Suid-Afrikaanse dierestories. In Dierestories 4 vang Jakkals en Wolf saam vis en hulle bou saam ‘n huis. Ons leer Jakkals en Wolf se seuns ken. Jakkals moet Leeu se siek kind dokter en ons hoor van die kaskenades van Bobbejaan en Erdvark.

G.R. von Wielligh (1859–1932) was ‘n Afrikaanse skrywer en ‘n belangrike oorgangsfiguur tussen die Eerste en Tweede Taalbeweging.