Sale!

2911: Minileesboek: Dit belowe ek jou (Afrikaans, Hardcover, 32 pg, Ouderdomsgroep 6 – 9) Knister; Illustrated by Eve Tharlet; Fantasi

Bruno raak op ´n pragtige blom verlief. Hulle is dolgelukkig en bly ´n lang ruk saam. Uiteindelik gaan die lente verby, en die blom vra: ‘Vertrou jy my?’
Bruno se vertroue word kwaai getoets.
‘n Poëtiese verhaal waar vertroue en liefde baie geleidelik maar diep ontwikkel.

Knister; Illustrated by Eve Tharlet; Fantasi

R49.00

1 in stock

Description