Site icon Book Hub

Ester – 10 studies oor God se voorsienigheid in jou lewe (Sagteband, 220 pg) Jane Roach

God onderhou en regeer oor alles wat Hy gemaak het. Alles wat gebeur, vind plaas omdat dit God se wil is volgens sy plan, manier en tydsberekening. Soms roep Hy gewone mense om buitengewone take uit te voer.
Hierdie 10 weke lange studie oor die boek Ester bied ’n fassinerende historiese vertelling van God se voorsiening onder ’n aanslag om die Jode in ballingskap in die Persiese Ryk uit te roei. Jane Roach gebruik insigryke kommentaar, besprekingsvrae, getuienisse en lofsange terwyl sy lesers deur hierdie boeiende verhaal neem, karakters bekendstel en God se voorsiening uitwys.

Exit mobile version