Sale!

Kinderland (Sagteband, Kinders) Helena J.F. Lochner

Stel hierdie wonderlike verhale aan ‘n nuwe generasie bekend. Kinderland is ‘n pragtige kinderboek met 21 bekende en onbekende stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van ‘n reeks van ses bundels, onder andere Kammaland, Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan jong kinders en selflees deur kinders in Graad 3 en hoër.  Die kleurvolle illustrasies is deur Liezl Potgieter gedoen.

Helena J.F. Lochner

R140.00

1 in stock

Description

Kinderland is ‘n pragtige kinderboek met 21 bekende en onbekende stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van ‘n reeks van ses bundels, onder andere Kammaland, Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan jong kinders en selflees deur kinders in Graad 3 en hoër.  Die kleurvolle illustrasies is deur Liezl Potgieter gedoen.