Sale!

2911: Minileesboek: Kuikentjie en Eendjie (Afrikaans, Hardcover, 32 pg, Ouderdomsgroep 6 – 9) Brigitte Sidjanski; Illustrated by Sarah Emmanuelle Burg; Fantasi

Kuikentjie en Eendjie is beste maatjies. Op ‘n dag wil hulle mammas hulle nie toelaat om saam te speel nie: Kuikentjie ruik na stowwerige strooi en Eendjie na klam hout.
En dan kom die hael. ‘n Pragstorie van aanvaarding van ander net soos hulle is.
En waarom dan nie?

Brigitte Sidjanski; Illustrated by Sarah Emmanuelle Burg; Fantasi

R49.00

1 in stock

Description