Lana en Rakker 4: Die pajamapartytjie (Afrikaans, Paperback, 72 pg) Holly Webb; Illustrated by Kate Pankhurst; Translated by Solette Swanepoel Series: Lana en Rakker

Dit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan ’n pajamapartytjie. Maar sy is ’n bietjie bekommerd. Wat as niemand na haar partytjie wil kom nie? Dan erken Lana se nuwe maat, Lisa, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie. Kan Lana en Rakker dit die beste verjaardag-pajamapartytjie ooit maak? Die pajamapartytjie is die vierde boek in ’n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. ’n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.

Holly Webb; Illustrated by Kate Pankhurst; Translated by Solette Swanepoel

R145.00

Available on back-order

Description