Sale!

2911: Minileesboek: Die mooie Santie (Afrikaans, Hardcover, 32 pg, Ouderdomsgroep 6 – 9) Knister; Illustrated by Eve Tharlet; Fantasi

Santie is nog te jonk om geskeer te word. Sy gaan verken die wêreld en ontmoet verskillende diere wat almal haar pragtige wol bewonder.
Almal wil graag ‘n bietjie daarvan hê. Maar soos haar wol groei, groei ook haar opinie van haarself. Haar pragtige wol met ander deel? Nooit!
Haar wol groei langer en langer en langer.
Uiteindelik ontdek sy dat die ware skoonheid van haar wol eers verskyn toe sy leer hoe om dit met ander te deel.

Knister Knister; Illustrated by Eve Tharlet; Fantasi

R49.00

1 in stock

Description