‘n Dieper Verhouding Met God (Hardeband, 112 pg) Trevor Hudson

Baie van ons wil graag ’n dieper verhouding met God hê. In hierdie boek, ’n Dieper verhouding met God, neem Trevor Hudson jou op ’n 40-dag reis wat gebaseer is op Jesus se eie woorde, soos hy dit tydens die bergrede in Matteus 6 uiteengesit het. Ons het ’n keuse of ons ’n verhouding met God wil hê of nie, maar die gevolge van ons keuse sal ’n ewigheid duur. Dit is Trevor Hudson se hoop en gebed dat ’n Dieper verhouding met God jou sal help om op hierdie uitnodiging te reageer en om praktiese stappe te neem om jou verhouding met jou Skepper te verdiep.

Trevor Hudson

R120.00

Available on back-order

Description