Sale!

Special: Seisoenskos – resepte vir die hele jaar (Afrikaans, Paperback, 208 pg) Weg/Go! Tydskrif

Vir kosliefhebbers en kosavontuurlustiges.

Alle goeie kos begin by vars bestanddele en Seisoenskos was jou hoe om van lente, somer, herfs, en ja, ook winter, ‘n okkasie te maak.

Verlekker jou in die lekkertes van elke seisoen: waatlemoenen druiwe in die somer; grenadellas en vye in herfs; sitrusvrugte in die winter en avokados, kappertjies en spruite in die lente. Elke seisoen maak voorsiening vir voorgeregte, brood en happies, hoofgeregte en nageregte en gebak. Met nuttige wenke soos hoe om jou eie groen knoffel te groei.

Ruim tyd in om kos te maak en dit aan tafel met spesiale mense te geniet. 90 resepte – van voorgeregte, brood en happies, hoofgeregte, bykosse, nageregte, gebak en drankies – maak dit maklik om die oorvloed van elke seisoen te geniet.

Weg/Go! Tydskrif

R129.00

13 in stock

Description