Sale!

1611: Professor Fungus en die Sneeumasjien (Afrikaans, Paperback, 40 pg) Jaco Jacobs; Illustrated by Johann Strauss Series: Professor Fungus, 12

Jenny drink per ongeluk ’n vreemde mengsel en haar hele lyf word pers en skubberig … en sy kry ’n stert! Sal professor Fungus betyds ’n teenmiddel kry – voor sy haar rol in die skoolkonsert kwyt is?

Jaco Jacobs; Illustrated by Johann Strauss

R85.00

Available on back-order

Description