Sale!

Reënboogrant Tieners: Omnibus 1 (3 in 1) (Afrikaans, Paperback) Louise van Niekerk Series: Reënboogrant Tieners, Omnibus 1

Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword.

Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks:

– Partytjies en penaries

– Hunks en hamburgers

– Raves en rugstekers

Louise van Niekerk

R109.00

Available on back-order

Description