The Answer Series Study Guide: Rekeningkunde 2 in 1 Studiegids – Graad 12: KABV (Afrikaans, Paperback) Ann Botha

Hierdie boek dien as ‘n toeganklike en doeltreffende hersieningshulpmiddel vir Graad 12-leerders. Dit kan regdeur die kwartaal, asook vir eksamenvoorbereiding, gebruik word. Dit sluit in: ‘n Blitshersiening van alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Die noodsaaklike teorie en basiese konsepte word in hierdie afdeling gedek en 7 Eksamenvraestelle en Voorgestelde Antwoorde. Duidelike riglyne vir eksamentegniek en uitleg word deurgaans gegee. Die wenke, kommentaar en deurlopende advies deur die onderwyser-skrywer, bou leerders se selfvertroue soos hulle sistematies deur die boek werk. Die riglyne ten opsigte van berekeninge, opsommings van nuttige terminologie en afkortings, dra alles by tot ‘n een-stop-boek wat ‘n leerder deeglik sal voorberei vir toetse en eksamens. Hierdie studiegids sal Rekeningkundige vaardighede ontwikkel en Rekeningkundeleerders se prestasie verbeter, ongeag hul vermoe.

The Answer Series Study Guide

R239.00

Available on back-order

SKU: 9781920568962 Categories: , , ,

Description