Romanza: UITEINDELIK VERLIEF (Sagteband, 208 pg) DINA BOTHA

Uiteindelik verlief is Dina Botha se 73ste Romanza – Die verhaal handel oor liefde en familie, dié wat jy kies en dié wat vir jou gekies word.

Liefde laat nie op hom wag nie … Danika Lombaard hoort in die stad, maar sy gaan dié Kersfees op haar ouers se plaas moet wees vir ’n familiefees. Danika is mooi, suksesvol en baie, baie onafhanklik. Sy wil nie ’n man hê nie en klaar. Maar sy is ook
die oudste van vier dogters en haar ma speel al vir jare paartjieknoper. Op die plaas loop sy vir Bismarck Lombaard raak, oftewel Meneer Ongeskik. Die sexy boer met dieselfde van en haar ouers se buurman. Die een sonder familie. Die een wat haar lelik genoem het. En die een wat haar hart aan die klop kry. Vir hierdie man moet sy ligloop. Hy dra haar tasse, hy skink vir haar wyn en sy hande rus gereeld op haar lyf. Dis asof haar ma se droom van ’n kêrel vir Danika waar geword het. Sonder haar medewete.

DINA BOTHA

R100.00

Out of stock

SKU: 9780639607399 Categories: , Tag:

Description