Site icon Book Hub

Rooi Rose blokraaiboek (Afrikaans, Paperback) – 130 van Rooi Rose se gewilde blokraaie

Die heel eerste versameling van Rooi Rose se gewilde groot blokraaisels, met hulle oplossings agterin die boek. Met meer as 130 blokraaie sal liefhebbers lekker lank kan besig bly. Daag jouself uit met hierdie lekker kopkrappers.

Exit mobile version