Site icon Book Hub

Sprokie-perde 3: Krulkop die feeperdjie (Afrikaans, Paperback, 24 pg) Karen King; Illustrated by Angela Hicks; Edited by Fantasi

Daar’s groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van hulle Feekoningin se goue koets gaan trek. Krulkop wil so graag gekies word, maar sy’s nie so sierlik en elegant soos die ander feeperde nie. Haar droom lyk buite bereik…

Exit mobile version