Sale!

Troukoek Maak Nie Vet Nie (Sagteband, 222 pg) Kristel Loots

Dixie speel wedding planner terwyl sy eintlik dink die huwelik is ‘n siek grap, en dat alle mans verloorders is. Haar ware liefde het weggekom en sy nuttelose plaasvervanger het haar sonder seremonie by die altaar gelos…  lees meer hieronder.

Kristel Loots

R135.00

2 in stock

Description

Dixie speel wedding planner terwyl sy eintlik dink die huwelik is ‘n siek grap, en dat alle mans verloorders is. Haar ware liefde het weggekom en sy nuttelose plaasvervanger het haar sonder seremonie by die altaar gelos… En nou moet sy ‘n asemrowende troue reel vir ‘n stunning supermodel, Vicky Vermaak, kompleet met ‘n dekadente koek en als (siende dat troukoek nie vet maak nie). Is daar ‘n enigsins ‘n kans dat die regte man met die regte vrou getroud gaan raak?