Sale!

Tussen Stasies (Afrikaans, Paperback, 512 pg) Series: Ver Wink Die Suiderkruis, 2

As ’n Duitse wesie kom Gretl ná die Tweede Wêreldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakób Kowalski besluit. Maar net Jakób ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak.

Irma Joubert

R350.00 R290.00

1 in stock

Description