Verby Stormkaap – ‘n ou kaapse liefdesverhaal (Sagteband) Irma Vermeulen

Dis die tyd van swierige rokke en swaardgevegte, gevaarlike skeepsreise, geheime broederskappe en vyandige inboorlinge. Lees meer hieronder.

Irma Vermeulen

R190.00

Available on back-order

Description

Willem Adriaen van der Stel is goewerneur aan die Kaap en Nederland steeds aan bewind in Batavia. Dis die tyd van swierige rokke en swaardgevegte, gevaarlike skeepsreise, geheime broederskappe en vyandige inboorlinge. Johanna Maria van Riebeeck, sestien jaar oud, is as vrou beloof aan ‘n dronklap van ‘n goewerneur wat twee keer so oud soos sy is. In Batvia bring sy ‘n hemelse lente duer saam met die aantreklike Cor van der Stel. Haar hart sal nooit aan iemand anders kan behoort nie. Cor verdwyn egter uit haar lewe. Wat het van hom geowrd? Sal sy hom ooit weer sien? Kan hulle liefde te midde van die storms staande bly?