Sale!

Wenke vir die klein tuin (Sagteband, 112 pg) Nancy Gardiner

Sluit vyf volledig geïllustreerde oorspronklike tuinplanne in! Hierdie boek is geskryf deur een van die land se mees produktiewe en talentvolle tuinskrywers en is die ideale gids vir enigeen wat in ‘n beperkte ruimte wil tuinmaak.  Lees meer hieronder.

Nancy Gardiner

R110.00

Available on back-order

Description

‘n Klein tuin bied sy eie uitdagings, of dit nou ‘n lang, smal strook, ‘n klam skaduryke binnehof, ‘n klein stukkie ground of ‘n windverwaaide balkon is. Of jy nou ‘n oorvloed blomme wil he, ‘n tuin wat min onderhoud verg, ‘n speelplek vir kinders of ‘n veelsydige ontspanningasarea – noukeurige beplanning is noodsaaklik om die plek wat jy tot jou beskikking het ten beste te benut. Klein tuine is deesdae die reel liewer as die uitsondering en daar is ‘n oorvloed plante beskikbaar vir elke denkbare behoefte. Kruistelers en tuinboukundiges het bykans elke groot struik, boom en plant gekutiveer om kleiner, meer kompakte en dwergvariasies van klassieke gunstelinge daar te stel. Hierdie titel vertel jou meer daarvan, asook hoe om ‘n pragtuin in jou klein ruimte te skep.