Woorde van Hoop: Gebede Om Jou Hart Te Seën (Klein, Sagteband, 127 pg)

Gebede om jou hart te seën is propvol inspirasie vir elke gelowige wat in gebed tot God wil nader, maar sukkel om die regte woorde te vind. Dit bevat gebede uit die Woord, asook klassieke gebede van skrywers soos Dietrich Bonhoeffer, Amy Carmichael, St. Augustinus en Ruth Bell Graham. Van die temas wat aangeroer word, is lofprysing, danksegging, tye van swaarkry en geestelike groei.

R75.00

Available on back-order

Description