Woorde van Hoop: Psalms Vir ’N Vreugdevolle Lewe (Klein, Sagteband, 126 pg)

Psalms vir ’n vreugdevolle lewe is ’n versameling inspirerende aanhalings uit die psalms wat volgens temas ingedeel is. Temas soos lof en aanbidding, rykdom en vertroue op God bring elke leser nader aan God. Psalms vir ’n vreugdevolle lewe bevestig opnuut hoeveel troos en bemoediging die Skrif bied vir elke gelowige wat tot God nader.

R75.00

Available on back-order

Description