Woorde van Hoop: Spreuke Vir Jou Daaglikse Wandel (Klein, Sagteband, 126 pg)

Spreuke vir jou daaglikse wandel bied praktiese wysheid vir elke gelowige oor ’n verskeidenheid lewensaspekte. Die versameling bemoedigende teksverse uit Spreuke is tematies gerangskik en bied leiding en insig oor sake soos jou verhoudings, beroepslewe, finansies en ander aspek van die lewe.
Spreuke vir jou daaglikse wandel sal gelowiges met hoop vul en hulle aanmoedig om die lewe te leef wat God vir hulle beplan het.

R75.00

Available on back-order

Description