Woorde Van Liefde Vir Ma (Hardeband, 96 pg)

Woorde van liefde vir Ma is ’n unieke kleinood wat die verhouding tussen ’n ma en haar kinders vier. Dit bevat inspirerende verse, bemoedigende aanhalings en prettige sinne wat kinders kan voltooi om hul eie boodskappe te skryf. Dié persoonlike geskenk is ideaal vir Moedersdag of enige ander dag van die jaar.

Christelike Uitgewersmaatskappy

R95.00

Out of stock

Description