Goeie maniere : Seerowers se altyd asseblief – OUT OF PRINT

’n Klein seuntjie met ’n groot verbeelding leer goeie maniere in hierdie prettige rymende boek. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees … en die lewe vir almal ’n bietjie makliker maak! Sluit aan by Gr 1 KABV. Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 2 Huistaal en Graad 1 – Graad 5 Eerste Addisionele Taal.

R95.00

Out of stock

SKU: 9780799358100

Description