Lekker Vir Later Plus!-Annette Human(Paperback) – OUT OF PRINT

Lekker vir later plus is ’n allesomvattende kookboek oor bottel en bêre. Die boek bevat nie net konfyte en ingemaakte groente nie, maar sluit ook ander vorme van preservering in soos biltong, beskuit en vrugtekoeke – voorwaar die Suid-Afrikaanse A–Z van preservering. Die boek bevat Annette se persoonlike versameling resepte asook nuwe lekkernye en beproefde gunstelinge van familie en vriende.

Annette Human

R335.00

Out of stock

SKU: 9780798165792

Description