Sale!

Romanza 3-in-1: ALTYD DIE STROOIMEISIE + VASTRAPPLEK IN HAAR HART + BYVOORDELE GEWAARBORG (Madelie Human, Dina Botha, Elsa Winckler)

Altyd die strooimeisie – Meyer Malan steel Zoë se hart met die eerste oogopslag, maar hoe kan sy hom liefhê as hy juis een van die bevoorregtes is wat op haar pa se erfplaas grootgeword het. Kan sy die familie vertel wie sy werklik is?

Vastrapplek in haar hart – Niki se vreedsame bestaan op haar stiefpa se plaas word omvergegooi toe sy seun onverwags opdaag. En die uitgestrekte Karoovlaktes word vir haar te klein toe sy besef sy mag hom nie liefhê nie …

Byvoordele gewaarborg – Regard van Niekerk het lankal besluit om nie ernstig oor vroumense te raak nie. Tot hy op ’n doodgewone Maandag amper een raakry wat met ’n skilpad in haar hande in die middel van die pad staan!

Madelie Human, Dina Botha, Elsa Winckler

Original price was: R285.00.Current price is: R109.00.

Out of stock

Description