Description
Uit druk, slegs 1 eksemplaar oor. Hou in gedagte dat die boonste ruggraat effens beskadig is.
Aptydt vir liefde – Rusie met die bure, met haar suster, haar pa … Hiervoor is Nicolette sat. Dis haar pa se vete, sy wil nie langer haar liefde vir Ryno Matthee ontken nie. Maar gestel die anntygings is waar?
Liefdesweb – Hector Herbruch vra Zilna om ‘n protret van su dogter te skilder. Sy verwag ‘n ou man op die suikerplaas in KZA, maar Hector is jonk, begeerlik, oorrompelend, onaantasbaar, en speel graag kat en muis met haar.
Verskietende ster – Verrinneweer vlug Bianca van haar veloofde se woordgeweld, sy stilstuipes, su ysigheid. En naby die bosse tussen die lietsjieboorde wag Rouel Meyer, ‘n nog groter fout,a lweet sy die heedal het hulle bymekaargebring.