Sale!

Romanza 3-in-1: TYD SAL LEER/SY LIEFDESPLAN/DORING IN HAAR VLEES (Alma Carstens/Ronelle Uys/Dina Botha)

TYD SAL LEER- Siënna gaan soek ’n uitkoms vir haar probleem in Malawi. Gou is haar besoek veel meer ’n avontuur as ’n vakansie. Is Marco die oplossing vir haar probleem en die sleutel tot haar vryheid?

SY LIEFDESPLAN: Janneman Malan val Kate se lewe letterlik binne. In ‘n oogwink woon hy en sy hond onder ‘haar’ dak, teken sy haar vryheid weg, trou en beland op ‘n privaatstraler Londen toe. Maar sy het geen keuse nie.

DORING IN HAAR VLEES – Annika Eksteen en Connor Volschenk ding mee om dieselfde huurkontrak. Die eienaar van die perseel kan nie besluit aan wie hy dit moet toeken nie en nooi albei om die Paasnaweek by sy seehuis deur te bring …

Alma Carstens/Ronelle Uys/Dina Botha

Original price was: R285.00.Current price is: R109.00.

Available on back-order

Description