Sale!

Romanza 3-in-1: VERKEERDOM SPROKIE + DROME WORD WAAR + MIDDERNAGMINNAAR (Rosita Oberholster, Tosca de Villiers, Dina Botha)

Verkeerdom sprokie – Jenna Albrecht se verloofde swendel haar uit haar erfporsie, en sy besluit om nie weer ‘n man te vertrou nie. Maar sy onderskat die krag van sprokies … al is die sprokie verkeerdom.

Drome word waar – Maryke het hard gewerk om ‘n suksesvolle fotograaf te word. Wanneer die sjarmante dokter Leon Boshof haar lewe betree, veg sy verbete teen haar ontluikende gevoelens vir hom.

Middernagminnaar – Mikayla Schutte verstaan nie hoe enige vrou alles in haar lewe kan opgee ter wille van ’n man nie. Tot sy Alain Khalifa in Aboe Dhabi ontmoet, en hy al haar vooropgestelde idees laat verkrummel.

Rosita Oberholster, Tosca de Villiers, Dina Botha

Original price was: R285.00.Current price is: R109.00.

Out of stock

Description