Soek en Vind 3D: Boek 1

Hierdie prettige reeks sluit ’n 3D-bril in waardeur kinders na illustrasies kan kyk wat lyk of hulle uit die bladsye spring! Op die kleurvolle bladsye kan kinders soek na voorwerpe en karakters, en ongelooflike avonture beleef asof hulle self daar is. Geskik vir Graad R – Graad 3

R100.00

Available on back-order

SKU: 9780798175012

Description