Z is vir Zackie : Die Dieretuin OUT OF PRINT

Zackie se klas gaan vandag dieretuin toe! Hulle kan nie wag nie. Maar Anton gaan ook saam. Anton is ’n boelie. Hy hou vreeslik baie van spog. En hy gaan sy bes probeer om almal se dag te bederf. Geskik vir leerders in Graad 1 – 3 Huistaal en Graad 3 – 5 Eerste Addisionele Taal

R80.00

Out of stock

SKU: 9780799384253

Description

Vandag is ’n spesiale dag. Zackie se klas gaan dieretuin toe! Hulle kan nie wag om die leeus, olifante, apies en ander diere te sien nie. Maar Anton gaan ook saam. Anton is ’n boelie. Hy hou vreeslik baie van spog. En hy gaan sy bes probeer om almal se dag te bederf. Geskik vir leerders in Graad 1 – 3 Huistaal en Graad 3 – 5 Eerste Addisionele Taal