Z is vir Zackie : Die Vreemde Fossiel OUT OF PRINT

Zackie en Vincent is op soek na dinosourus-fossiele! Almal dink hulle is laf. Daar is tog sekerlik nie fossiele in Granaatstraat nie. Maar dan ontdek hulle iets fantasties! Geskik vir leerders in Graad 1 – 3 Huistaal en Graad 3 – 5 Eerste Addisionele Taal

R80.00

Out of stock

SKU: 9780799384260

Description

Zackie en Vincent is op soek na fossiele! Dalk is daar ’n T-rex in die tuin begrawe Of ’n trikeratops in die parkie Of ’n stegosourus op die sypaadjie! Almal dink hulle is laf. Daar is tog nie fossiele in Granaatstraat nie. Maar dan ontdek hulle iets fantasties! Geskik vir leerders in Graad 1 – 3 Huistaal en Graad 3 – 5 Eerste Addisionele Taal